| ||||||
Share
DIE STEM VAN SUID-AFRIKA (Cornelius Jacob Langenhoven) Uit die blou van onse hemel, Vit die diepte van ons see. Oor ons ewige gebergtes waar Die kranse antwoord gee, Deur ons ver-verlate vlaktes Met die kreun van ossewa Ruis die stem van ons geliefde, Van ons land Suid-Afrika Ons sal antwoord op jou roepstem, Ons sal offer wat jy vra: Ons sal lewe, ons sal sterwe Ons vir jou, Suid-Afrika. In die merg van ons gebeente, In ons hart en siel en gees, In ons roem op ons verlede, In ons hoop op wat sal wees, In ons wil en werk en wandel, Van on wieg tot aan ons graf Deel geen ander land ons liefde, Trek geen ander trou ons af. Vaderland! ons sal die adel Van jou naam met ere dra: Waar en trou as Afrikaners Kinders van Suid-Afrika. In die songloed van ons somer, In ons winternag se kou, In die lente van ons liefde, In die lanfer van ons rou. By die klink van huw'liks-klokkies, By die kluitklap op die kis Streel jou stem ons nooit verniet nie, Weet jy waar jou kinders is. Op jou roep se ons nooit nee nie, Se ons altyd, altyd ja: Om te lewe, om te sterwe Ja ons kom, Suid-Afrika. Op U Almag vas vertrouend, Het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o Here! Om te handhaaf en te hou Dat die erwe van ons vaad're Vir ons kinders wrwe bly: Knegte van die Allerhoogste, Teen die hele wereld vry. Soos ons vadere vertrou het, Leer ook ons vertrou o Heer Met ons land en met ons nasie Sal dit wel wees, God regeer. (TRANSLATION) Ringing out from out blue heavens, From our deep seas breaking round; Over everlasting mountains Where the echoing crags resound; From our plains where creaking wagons Cut their trails into the earth Calls the spirit of our Country, Of the land that gave us birth. At thy call we shall not falter, Firm and steadfast we shall stand. At thy will to live or perish, O South Africa, dear land. In our body and our spirit, In our inmost heart held fast; In the promise of our future and the glory of our past; In our will, our work, our striving, From the cradle to the grave - There's no land that shares our loving, And no bond that can enslave. Thou hast borne us and we know thee. May our deeds to all proclaim Our enduring love and service To thy honour and thy name. In the golden warmth of summer, In the chill of winter's air, In the surging life of springtime, In the autumn of despair; When the wedding bells are chiming, Or when those we love depart, Thou dost know us for thy children And dost take us to thy heart. Loudly peals the answering chorus; We are thine, and we shall stand, Be it life or death, to answer Thy call, beloved land. In thy power Almighty, trusting, Did our fathers build of old; Strengthen then, O Lord, their children To defend, to love, to hold That the heritage they gave us For our children yet may be: Bondsmen only to the Highest And before the whole world free. As our fathers trusted humbly, Teach us, Lord, to trust Thee still: Guard our land and guide our people In Thy way to do Thy will. Melody - Marthinus Lourens de Villiers, 1921 [1885-1977] Adopted as South African National Anthem in 1936; English version adopted in 1952, revised 1959 Cornelius Jacob Langenhoven, 1918 [1873-1932] @African @anthem filename[ DIESTEM XX APR99 |
|