The Mudcat Café TM
Thread #168043   Message #2964777
Posted By: Q (Frank Staplin)
13-Aug-10 - 08:43 PM
Thread Name: Origins: Daar Kom Die Alabama
Subject: Lyr. Add: Daar Kom die Alibama
DAAR KOM DIE ALIBAMA
Woorde: Tradisioneel
Musiek: S. A. Volkswysie; verwerk: Chris Lamprecht

Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see.
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see.
Nooi, nooi, die rietkool, nooi, die rietkol is gemaak,
die rietkool is vir my gemaak om daarop te slaap.
Nooi, nooi, die rietkool, nooi, die rietkool is gemaak,
die rietkool is vir my gemaak om daarop te slaap.
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.

Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see.
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see.
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.
Die Alibama, die Alabama, die Alibama kom oor die see.

Afrikaans song about the visit of the Alabama to the Cape. Apparently it created quite a stir.

http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/blerkas/woorde/257.txt

Ons Blerkas van Afrikaanse volkmusiek, song 257, with MIDI.
Ons Blerkas

An excellent site, MIDIs for all Afrikaans songs a well as lyrics. No translations on this South African site.