Dan loop ons so onderdeur die maan dan loop ons so onderdeur die maan, dan loop ons so onderdeur die maan-- ek en my Suikerbossie saam!
Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou; sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou; sy kan nie brood bak nie, dis als verbrou: tog wag ek, Suikerbossie, net vir jou!
O Siena, ek's lief vir jou; Siena, ek's lief vir jou, Siena, ek's lief vir jou; Siena, wat sê jou mamma nou?
From the Boer song site, "Ons Blêrkas van Afrikaanse volksmusiek." Provided with midi.