The Mudcat Café TM
Thread #130197 Message #2929299
Posted By: Q (Frank Staplin)
16-Jun-10 - 03:35 PM
Thread Name: Lyr Req: Aunt Cathy/Tante Koba (Josef Marais)
Subject: ADD: Ou Tante Koba en Bobbejaan Klim die Berg
Ou Tante Koba en Bobbejaan Klim die Berg Woorde: Tradisioneel; Musiek: S. A. Volkwysie; verwerk: Chris Lamprecht.
Ou tante Koba, sy was so dom, sy roer haar koffie met haar groottoon om. Tie-rie-rie-ra, die-rie-ram-pam-pa! Tie-rie-rie-ra, die-rie-ram-pam-pa! Ou tante Koba, maak oop die deur; jou man se broek sit vas in die skeur. Tie-rie-rie-ra, die-rie ram-pam-pa! Tie-rie-rie-ra, die-rie-ram-pam-pa! ----- Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig; bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig; bobbejaan klim die berg om die boere te vererg. Hoera vir die bobbejaan! O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer. O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.